Daniel Radcliffe | |
Radcliffe in 2014
| |
Geboortenaam | Daniel Jacob Radcliffe |
---|---|
Geboorte | 23 Julie 1989 Hammersmith, Londen, Groot-Brittanje |
Nasionaliteit | Brits |
Lewensmaat | Erin Darke (vanaf 2013) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Rolprente | Harry Potter |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daniel Jacob Radcliffe (* 23 Julie 1989)[1] is 'n Britse akteur. Hy is bekend van die Harry Potter-rolprente.
Radcliffe is gebore in Londen. Hy het op 10 jarige ouderdom sy debuut gemaak in BBC se 1999-televisiefilm David Copperfield, gevolg deur sy rolprent-debuut in 2001 The Tailor of Panama. Op 11-jarige ouderdom is hy as Potter in die reeks se eerste rolprent 'Harry Potter en die Philosopher's Stone' gewerf. Hy het tien jaar lank in die reeks gespeel. Hy was die hoofrol in al agt rolprente. Radcliffe het een van die hoogste betaalde akteurs in die wêreld geword tydens die verfilming van die Potter-films, wêreldwye bekendheid verwerf, en kritieke toekenning vir sy rol gekry.